top of page

Mansvelsorg - Baardolie  vir mans.

Natuurlike voedende avokado- en arganolie versorg en voed die baardarea, terwyl dit terselfdertyd die vel streel. Subtiel geur met bergamot, patchouli en sederhout essensiële olies. Kom met Baardkam.

Vrywaring: 1833 Vel is vir alle veltipes. Elke veltipe sal anders op die produkte reageer. Hierdie velsorgreeks is 'n nie-mediese reeks en genees nie mediese velprobleme nie.

50 ml e 1,6 fl Oz

1833 VEL | Voedende baard- en velolie

£14,99Price
Only 5 left in stock
Price Options
One-time purchase
£14,99
Subscribe & Save
Stay fresh, save up to 15% off - Restocked every 3 months.
£12,74every 3 months until canceled
  • Apply a few drops into the palm of the hands and rub them together. Brush palms along either side of the beard and massage from root to tip. If you suffer from dryer skin on the face, apply a small amount of oil directly onto the skin before applying your moisturiser. 

Related Products